'n Stem van Hoop vir die hele gemeenskap van Bela-Bela
Stadspoort is 'n onafhanklike, nie-winsgewende, interkerklike en interkulturele organisasie wat liefdadigheidsorganisasies wil bystaan en bemagtig. Ons doelwitte is eenheid, kommunikasie, betrokkenheid, aanspreeklikheid en koördinasie van projekte, fondse en dienste.
|